| |
|
|---|
Jy hoef nie verder te soek vir jou motor, bakkie & LVD's, 4x4, minibus & MPV's, karavaan, sleepwa, motor finansiering, motor versekering of persoonlike lening.
Jy kan geld SPAAR op jou versekering!Meeste mense betaal te veel vir hulle versekering. Kry vandag 'n gratis kwotasie van meer as een maatskappy en sien hoeveel jy te veel betaal vir jou versekering! Wanneer jy 'n vergelyking wil doen, moenie altyd vir die goedkoopste gaan nie, kyk ook wat die versekering jou bied. VERSEKERINGS WENKE: 1. Wanneer jy 'n versekering kwotasie kry, vra altyd vrae soos: Hoe groot is die bybetaling wanneer my motor gesteel word of afgeskryf word? Sommige versekeraars bied 'n laer premie, maar wanneer jou motor gesteel of afgeskryf word is jou by betaling 7% of 10% van die versekerde waarde en ander versekeraars vra dalk net R2,000. 2. Vra of jy 'n vervangingsvoertuig gaan kry wanneer joune gesteel of afgeskryf is. 3. Hersien jou versekering se premie elke jaar. Jou motor se waarde verminder elke jaar. Dit is dus elke jaar minder werd. Dus is die vervangingswaarde van jou motor word minder. Maak dus een maal per jaar seker dat jy nie te veel betaal nie. Of jy nou daarvan hou of nie motor versekering moet jy kry as jy 'n voertuig onder huurkoop koop. Die paaiement op die motor is al klaar so baie (nie so baie geklink toe jy hom gekoop het nie) maar nou nou het jy hom. Die volgende is die versekering, en hier gaan dit vir meeste mense om die goedkoopste motor versekering. Dit bly maar 'n moeilik om elke maand die spul geld net so weg te gee. Maak seker dat as jy dit die dag nodig het daar nie allerhande stories en buitensporige bybetalings is nie. "Goedkoop is duurkoop" en ons het dit al almal op een of ander stadium ondervind, dit is dieselfde met jou motor versekering. Goedkoopste is nie altyd die beste nie, maar dit se nie jy mag nie onderhandel vir 'n beter premie met dieselfde dekking nie. Onthou jy het die reg om te onderhandel en dit is die versekeraar se besluit of hy dit wil aanvaar of nie. As jy die kwotasie kry maak seker om te vra wat presies die dekking behels, wat jou onderskeie bybetalings gaan wees. "n Paar duisend rand se verassing as jy dit die minste nodig het is nooit welkom. Goedkoop motor versekering (voertuig versekering, kar versekering en motorfiets versekering) is kort termyn versekering wat die publiek vir hul motors, trokke en motorfietse kan koop. Die hoof doel van motor versekering in Suid-Afrika is om verliese as gevolg van ongelukke en diefstal te voorkom. Wees seker om te wag vir 'n kwotasie van alle ondernemings voor jy een uit neem, en laat die verteenwoordigers weet dat jy met hul mededingers ook praat. Dit sal hulle 'motiveer' om vir u die beste moontlik premie aan te bied! Goedkoop motor versekerings kan die volgende dek: Versekerings beleide verskil in respek van wat is gedek by die beleid bv. diefstal, vuur, of ongeluk skade. Beleide verskil ook in respek van die mate van vergoeding. Kry kwotasies by die volgende maatskappye: (kliek op die prentjies hieronder)
|
Die Hoof Menu
Motor finansiering
Motor Versekering
Advertensies |
|---|
| ©2009 - Kopie reg word voorbehou Alle foto en advertensie material word beskerm. Die web blad is ontwerp deur KAREL APPEL |
|---|