Motorhandelaar-logo

Easy Forex 
Autopedigree 
Wesbank Absa Standard Bank Motor Finance Corporation

Oor Motorfinansiering

 

Die dag wanneer jy besluit om vir jou 'n nuwe motor te koop, raak jy soms besluitloos wat jy graag wil ry. Maak seker jou keuse is die regte keuse.

Motor Finansiering:

Jy benodig 'n paar dinge voordat jy  'n motor kan koop met Motor finansiering:

  • ID boek
  • Lisensie
  • Vaste salaris
  • Bank state
  • Verwysing van ander rekeninge
  • Bewys van woning (water en ligte rekening of bankstaat)
  • Deposito (nie verpligtend)
  • Aansoek om finansiering skema
  • Motor versekering

Sommige mense gaan na die naaste Motorhandelaar en besluit oor die keuse van sy voertuig wat hy / sy wil koop daarna word 'n Aansoek om motorfinansiering by die verkoopsman ingevul. Hulle stuur die aansoek gewoonlik deur na die hulle kontak punt vir goedkeuring. Wel, jy vra dalk die vraag waarvoor kan jy koop en wat gaan jou paaiement wees op die voertuig / motor. Jy kan dit dus maklik uitwerk met 'n calculator. Gebruik sommer die ene en werk jou paaiement uit min of meer, sodat jy weet min of meer wat jy gaan betaal maandeliks KLIEK HIER !

Volgens die nuwe Kredietwet kan jy nie om bank finansiering aansoek doen sonder om bewys van woning in te dien nie en jy is verpligtend om 'n motor lisensie te hê om sodoende vir motor versekering te kan kwalifiseer. Normaal weg met elke Motor finansiering aansoek gee jy name van bestuurders met hulle lisensie in vir die motor versekering, want sekere motor versekering maatskappye vereis dat almal wat die motor gaan bestuur se naam gelys moet word by die motor versekering vir die nodige dekking indien die motor in 'n ongeluk betrokke raak.

So 'n motor finansiering aansoek neem gewoonlik tot en met 4 ure afhangende van kliënt se kredietwaardigheid en omstandighede.

Indien jy 'n nuwe motor koop, is daar sekere maatskappye wat waarborge insluit by die prys. Vind uit alle besonderhede daaroor, want jy kan 'n waarborg koop om sodoende jou geld te bespaar. Sommige kliënte neem 'n motor plan uit wat enige reperasies, herstelwerk, die vervang van bande en battery dekking gee. Jou voertuig kan enige tyd buite werking raak en jy het dus nie voorsiening gemaak daarvoor nie.

Party kliënte besluit om sy ou voertuig in te ruil met 'n nuwe ene en gewoonlik dek die ou motor die deposito op die nuwe motor. Dit help nogal as jy elke tweede of derde jaar jou motor inruil vir 'n nuwe ene, want dan het jy gewoonlik nie die nodige reperasies of herstelwerk kostes van jou ou voertuig nie. Meeste kliënte wat dit so doen bespaar dus op die lang termyn baie geld en het dus net nodig om petrol in te gooi en die water en olie na te gaan van tyd tot tyd.

Persoonlike Lening :

Daar is weer ander kliënte wat verkies om liewer 'n motor kontant wil koop of 'n persoonlike lening gaan reel by 'n geld leen instansie. Om persoonlike lening te maak, KLIEK HIER ! Just money kan jou versekerlik help met jou kontant lening.

Motor versekering:

Motor versekering is natuurlik baie belangrik vir jou wanneer jy jou motor voertuig koop. Jy kan gerus sommer self jou versekering uitneem by OUTSURANCE KLIEK HIER ! Daar is ook ander Motor versekering maatskappye jy mag jou eie keuses maak

As jy jou motor koop, geniet jou nuwe motor wanneer jy dit ontvang het !

 

autopegidree

 

Die Hoof Menu

Tuisblad

Kontak ons

Oor krediet en lenings

Persoonlike lenings

Kontant lenings

Web skakels

 

Motor finansiering

Oor Motor finansiering

FNB motor finansiering

Absa motor finansiering

Paaiement optel masjien

 

Motor Versekering

Oor Motor versekering

Outsurrance versekering

Hollard versekering

Topcar versekering

Miway motor versekering

Regent versekering

 

Advertensies

Gratis Advertensie aansoek

Ons Advertensie blad

©2009 - Kopie reg word voorbehou Alle foto en advertensie material word beskerm. Die web blad is ontwerp deur KAREL APPEL