| |
|
|---|
Oor krediet en lenings
Krediet is 'n reëling waar jy iets koop en daarvoor betaal nadat jy dit in ontvangs geneem het. Jy betaal dikwels 'n item in paaiemente oor 'n tydperk. Voorbeelde van krediet sluit in:
Jy kan ook krediet by 'n bank of 'n mikrolener kry. In dié geval word jy 'n kontant lening gegee. Jy moet die lening oor 'n tydperk terug betaal. Jy moet ook rente op die lening betaal. Dit is belangrik om te onthou dat, wanneer jy op krediet koop, jy heel waarskynlik meer sal betaal as wanneer jy kontant vir die items betaal. Om seker te maak dat jy weet hoeveel jy in werklikheid gaan betaal as jy op krediet koop, stel vas:
Wanneer jy iets op krediet koop, sal jy 'n krediet ooreenkoms moet onderteken. Dit is 'n wettige kontrak en moet die volgende inligting bevat:
Jy moet 'n kopie van die krediet ooreenkoms kry. Jy moet dié dokument op 'n veilige plek hou. Jou krediet profiel bevat jou persoonlike besonderhede, waar en hoe dikwels jy om krediet aansoek gedoen het, sowel as inligting oor jou betaal gewoontes. As jy om krediet aansoek doen, sal die krediteur jou profiel nagaan en besluit of krediet aan jou toegestaan sal word op grond van die inligting wat hulle van die kredietburo kry.As jy 'n swak krediet geskiedenis het, het dit jare lank 'n uitwerking op jou krediet profiel. Aantekening word vir verskillende tydperke van verskillende krediet probleme gehou:
Wanneer jy om krediet aansoek doen, sal die krediteure jou krediet keuring met die kredietburo nagaan, en as jy 'n swak krediet geskiedenis het, sal hulle weier om krediet aan jou toe te staan. Dit staan bekend as "op 'n swartlys plaas". Jy kan die groot kredietburo's betaal om jou krediet keuring te bekom. Die kredietburo sal jou vrae oor jou kredietkeuring kan beantwoord, en sê of daar enigiets is wat jy kan doen om jou keuring te verbeter. Besoek gerus die Krediet Buro se webblad vir verdere inligting ITC of Experian
|
Die Hoof Menu
Motor finansiering
Motor Versekering
Advertensies |
|---|
| ©2009 - Kopie reg word voorbehou Alle foto en advertensie material word beskerm. Die web blad is ontwerp deur KAREL APPEL |
|---|